Spektrum
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Sei die erste Person, die kommentiert
Melde dich jetzt an und werde Teil der Spektrum-Community!
Dann 4,99 € / Monat · Jederzeit kündbar.
150 Folgen
Jannie Pelser se nuusinsig
Elzandri Scott van die Outcast Foundation
Janine van Niekerk gesels met nog ‘n proaktiewe mens met die naam, Elzandri Scott. Sy is die stigter van die Outcast Foundation, 'n Christelik-gebaseerde inisiatief wat daaraan toegewy is om jongmense te help wat sukkel met verwerping, afknouery, isolasie, lae selfbeeld en geestesgesondheidsuitdagings Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Ds Janlu Kuyler - Eutikus wat slaap slaap val
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor Eutikus wat al slapend by die venster uitgeval het. Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Wynand du Preez - Eer die armes
Elke week het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Eer die armes” uit Spreuke 14:31 Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Kalaharistories- 4 woorde van hoop
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “4 Woorde van Hoop” uit 1 Kor 15:55 Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Kommentare
0Sei die erste Person, die kommentiert
Melde dich jetzt an und werde Teil der Spektrum-Community!