Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys
Solidariteit se skeppende vernuwing is een van die merkwaardigste verhale in die Suid-Afrikaanse arbeidsgeskiedenis, omdat hy daarin kon slaag om homself te herontwerp en te herposisioneer, en die negatiewe van sy verlede agter te laat. Wessel Visser, Suid-Afrikaanse arbeidshistorikus Ek glo [...] aan die nugter oordeel en die gematigdheid van die meerderheid van ons volk. N.P. van Wyk Louw, Afrikaanse skrywer en denker Voorgelees deur Martin Jansen.
23 episoder
Kommentarer
0Vær den første til at kommentere
Tilmeld dig nu og bliv en del af Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys-fællesskabet!