Invloed Kerk | Preke

Tyd om te Was | Modder Geveg

34 min ยท 26. juli 2026
Billede af episoden Tyd om te Was | Modder Geveg

Beskrivelse

Volgens die Bybel is daar elke dag modder gevegte, leer hoe om die goeie styd te stry en โ€˜n lewe in oorvloed te geniet. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #InvloedKerk #ModderGeveg #TydOmTeWas #GoeieStryd #VasteGrond

Kommentarer

0

Vรฆr den fรธrste til at kommentere

Tilmeld dig nu og bliv en del af Invloed Kerk | Preke-fรฆllesskabet!

Prรธv gratis

Prรธv gratis i 14 dage

99ย kr. / mรฅned efter prรธveperioden. ยท Opsig nรฅr som helst

  • Podcasts kun pรฅ Podimo
  • 20 lydbogstimer pr. mรฅned
  • Gratis podcasts

Alle episoder

246 episoder

Billede af episoden Modder in jou oรซ | Moddergeveg

Modder in jou oรซ | Moddergeveg

Jy hoef nie alles te verstaan om te weet dat Jesus iets in jou lewe verander het nie. Die man in Johannes 9 het nie al die antwoorde gehad nie. Hy het net sy storie geken: โ€œEen ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!โ€ โ€” Johannes 9:25 Soms kom die wonderwerk deur โ€™n proses wat soos modder voel. Maar wat vandag jou sig vertroebel, kan mรดre deel wees van jou getuienis. https://youtu.be/Pi42i0d6HXw Boodskap deur Johan Bruwer ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #ModderGeveg #InvloedKerk #EkSienNou

I gรฅr39 min
Billede af episoden In Die Duiwel se Modder Trap | Modder Geveg

In Die Duiwel se Modder Trap | Modder Geveg

Ons geveg is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die bose geeste. Hoe veg โ€˜n mens die geveg wat Paulus ons van herinner? Leer hoe om Geestelike Oorlogsvoering te doen op โ€˜n manier dat jy werklik wen. https://youtu.be/58RDqdSwvKI Boodskap deur Morneฬ Steenekamp ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #ModderGeveg #InvloedKerk #GeestelikeStryd #NaderAanGod #GodSeWapenrusting

9. aug. 202645 min
Billede af episoden Modder Tussen die Tone | Modder Geveg

Modder Tussen die Tone | Modder Geveg

Dalk is die rede hoekom ons veg met ander mense se modder, dat ons lanklaas modder tussen ons tone gekry het. Leer hoe om te rus. https://youtu.be/4kKq6vfJJBI Boodskap deur Morneฬ Steenekamp ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #ModderGeveg #InvloedKerk #TydOmTeRus #Rus #ToneInDieModder

2. aug. 202641 min
Billede af episoden Daars een merk wat jou toekoms waarborg I Wonder Bo Wonder Podcast

Daars een merk wat jou toekoms waarborg I Wonder Bo Wonder Podcast

Het jy al ooit gewonder of jy rรชrig deel van iets is? Iets wat saak maak. Efesiรซrs 1:13 maak dit kliphard duidelik: die oomblik toe jy glo, is jy met die Heilige Gees gemerk as God se absolute eiendom. Dit is nie net 'n teologiese konsep vir die kerkbanke nie; dit is โ€˜n waarheid wat jou ewigheid bepaal. In hierdie episode vertel ons stories en breek ons af wat dit beteken, dat God die werk in jou begin het, en hoekom daardie "seรซl" op jou lewe alles verander. Gaan luister nou! EFESIร‹RS 1:13 'Deur wat Christus gedoen het, het ook julle die waarheid gehoor, die Goeie Nuus waardeur julle verlos word. Op grond van wat Christus gedoen het, is julle, toe julle tot geloof gekom het, tot God se eiendom gemerk deur die Heilige Gees wat God belowe het. ' #WonderBoWonder #Merk #Efesiรซrs1 #HeiligeGees #InvloedKerk

31. juli 202653 min
Billede af episoden Tyd om te Was | Modder Geveg

Tyd om te Was | Modder Geveg

Volgens die Bybel is daar elke dag modder gevegte, leer hoe om die goeie styd te stry en โ€˜n lewe in oorvloed te geniet. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #InvloedKerk #ModderGeveg #TydOmTeWas #GoeieStryd #VasteGrond

26. juli 202634 min