Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Rudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ander kere in die klank van die wind wanneer sy gemotoriseerde sweefgtuig die ideale hoogte bereik en hy uiteindelik die enjin kan afskakel . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/] Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]
93 episoder
Kommentarer
0Vær den første til at kommentere
Tilmeld dig nu og bliv en del af Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom-fællesskabet!