SPEAK Podcast | Real stories, Real people

S2| Episode 2: "Bear down"

30 min · 19. apr. 2024
episode S2| Episode 2: "Bear down" cover

Beskrivelse

40+ weke, en Luke is nog nie hier nie. Gaan Danté wel by die huis kan kraam soos wat sy gehoop het? Gaan Jack en die vroedvrou betyds by haar kan uitkom? Hoe hanteer mens die oorweldigende emosies en hormone wat saam met geboorte kom? Die inhoud van hierdie episode moet nie as mediese advies beskou word nie. Die besprekings oor tuis/water geboortes en nageboorte depressie is gebaseer op persoonlike ervarings, en is nie van toepassing op almal nie. Die opinies en menings wat gelig word, is die van die onderskeie gaste, en kan nie noodwendig as die oortuigings van SPEAK Podcast, of die persone betrokke by die maak van die podcast, gesien word nie.

Kommentarer

0

Vær den første til at kommentere

Tilmeld dig nu og bliv en del af SPEAK Podcast | Real stories, Real people-fællesskabet!

Kom i gang

1 måned kun 9 kr.

Derefter 99 kr. / måned · Opsig når som helst.

  • Podcasts kun på Podimo
  • 20 lydbogstimer pr. måned
  • Gratis podcasts

Alle episoder

11 episoder