Nuus

Nuus

Podcast by Kosmos 94.1

Kry die nuus soos dit breek.

Start 60 days free trial

99,00 kr. / month after trial.Cancel anytime.

Start for free

All episodes

151 episodes
episode SA gretig vir 'konstruktiewe dialoog' met VSA artwork
SA gretig vir 'konstruktiewe dialoog' met VSA

Die regering sê hy is steeds verbind tot konstruktiewe dialoog met die Verenigde State van Amerika, geanker in wedersydse respek vir soewereiniteit, die oppergesag van die reg, en 'n gedeelde verbintenis tot die versterking van wedersyds voordelige bilaterale vennootskappe. Die woordvoerder van die ministerie van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Chrispin Phiri, sê die departement het die status aangevra van mense wat na Amerika sal vertrek, hetsy as asielsoekers, vlugtelinge of gewone burgers. Hy sê die regering het gevra vir versekering dat dié mense behoorlik gekeur is deur bevoegde Suid-Afrikaanse owerhede:

Yesterday - 14 s
episode Duisende in SA teen werkloosheid verseker artwork
Duisende in SA teen werkloosheid verseker

Cosatu verwelkom die Werkloosheidsversekeringsfonds se besluit om verligting ter waarde van 387 miljoen rand aan meer as 6 000 poskantoorwerkers te verskaf. Die befondsing sal 75 persent van hul salarisse oor die volgende ses maande dek, terwyl die Suid-Afrikaanse Poskantoor met sy omkeerplan besig is. Matthew Parks van Cosatu sê dit is broodnodige verligting ná maande van swaarkry, en doen 'n beroep op die Nasionale Tesourie om die res van die beloofde reddingsboei van 3,8 miljard rand beskikbaar te stel:

Yesterday - 18 s
episode NWR-kaarthouers kamp nou goedkoper artwork
NWR-kaarthouers kamp nou goedkoper

Namibia Wildlife Resorts het aangekondig dat NamLeisure-kaarthouers nou in aanmerking kom vir afslag op kampeerplekke by al hul oorde en kampplekke. Kaarthouers kan uitsien na 40 persent afslag vir Namibiërs, 30 persent vir SADC-inwoners en 10 persent vir internasionale besoekers. Kosmos 94.1 nuus het met NWR-woordvoerder Nelson Ashipala gesels.

Yesterday - 36 s
episode Afrikaner-vlugtelinge na VSA 'polities gemotiveerd' artwork
Afrikaner-vlugtelinge na VSA 'polities gemotiveerd'

Die ministerie van internasionale betrekkinge en samewerking sê die hervestiging van Suid-Afrikaners in Amerika onder die dekmantel van vlugtelingskap is geheel en al polities gemotiveerd. Amerika het die aansoeke van sogenaamde vlugtelinge uit Suid-Afrika begin verwerk en sal dié Suid-Afrikaners daar begin hervestig. Die ministerie se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê dit is nie duidelik hoe die beginsel van vrywaring van deportasie op hulle toegepas sal word sodra hulle daar hervestig is nie:

Yesterday - 20 s
episode Tradisionele leiers soek referendum oor grond artwork
Tradisionele leiers soek referendum oor grond

Die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika sê 'n referendum is die beste manier om die grondkwessie op te los. Cotralesa se sekretaris-generaal, Zolani Mkiva, sê hoewel die ANC optrede oor grondhervorming belowe het, glo tradisionele leiers tans die publiek moet besluit. Hy het op 'n gesamentlike inligtingsessie met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party gepraat na afloop van hul bilaterale vergadering om belangrike regerings- en gemeenskapskwessies te bespreek:

Yesterday - 19 s
En fantastisk app med et enormt stort udvalg af spændende podcasts. Podimo formår virkelig at lave godt indhold, der takler de lidt mere svære emner. At der så også er lydbøger oveni til en billig pris, gør at det er blevet min favorit app.
Rigtig god tjeneste med gode eksklusive podcasts og derudover et kæmpe udvalg af podcasts og lydbøger. Kan varmt anbefales, om ikke andet så udelukkende pga Dårligdommerne, Klovn podcast, Hakkedrengene og Han duo 😁 👍
Podimo er blevet uundværlig! Til lange bilture, hverdagen, rengøringen og i det hele taget, når man trænger til lidt adspredelse.

Start 60 days free trial

99,00 kr. / month after trial.Cancel anytime.

Exclusive podcasts

Ad free

Non-Podimo podcasts

Audiobooks

20 hours / month

Start for free

Only on Podimo

Popular audiobooks