
Afrikaans
History & religion
Limited Offer
Then 99 kr. / monthCancel anytime.
About X3de Jeug
Eksderde Jeug en Kinderkampe is gratis kampe vir tieners en kinders met die mikpunt om die evangelie op ‘n relevante manier aan hulle bekend te stel. Sedert 2006 bied ons tydens skoolvakansies jeug en kinderkampe aan. Sedert 2010 is die kampe gratis! Daar is maandeliks ook gratis manne- en vrouekampe. Ons wil die hele gesin bedien en sodoende die hele land positief beinvloed.
Andre Bronkhorst - The gifts of the Holy Spirit - X3de aanlyn jeugkamp - 11 Julie 2020
Andre Bronkhorst deel 'n woord oor die gawes van die Heilige Gees(in engels) gedurende die 11 Julie 2020 aanlyn Jeugkamp. Volg ons op Facebook [https://www.facebook.com/x3dejeug/] en Instagram [https://instagram.com/x3dejeug?igshid=6pj5l27a57gl]. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal [https://www.youtube.com/channel/UCAyMoDrh5LGkNOg_7RGd6GA].
Chanell Beukes - Emosionele Bagasie - X3de aanlyn jeugkamp - 11 Julie 2020
Chanell Beukes deel 'n woord oor "emosionele bagasie" gedurende die 11 Julie 2020 aanlyn Jeugkamp. Volg ons op Facebook [https://www.facebook.com/x3dejeug/] en Instagram [https://instagram.com/x3dejeug?igshid=6pj5l27a57gl]. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal [https://www.youtube.com/channel/UCAyMoDrh5LGkNOg_7RGd6GA]
Johan van Vuren - Hoe lyk God - X3de aanlyn jeugkamp - 11 Julie 2020
Johan van Vuren deel 'n woord oor God se goedheid gedurende die 11 Julie 2020 aanlyn Jeugkamp. Volg ons op Facebook [https://www.facebook.com/x3dejeug/] en Instagram [https://instagram.com/x3dejeug?igshid=6pj5l27a57gl]. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal [https://www.youtube.com/channel/UCAyMoDrh5LGkNOg_7RGd6GA]
Chadwin Petersen - Heilige Gees - X3de aanlyn jeugkamp - 25 April 2020
Chadwin Petersen deel 'n woord oor die Heilige Gees gedurende die 25 April 2020 aanlyn Jeugkamp. Volg ons op Facebook [https://www.facebook.com/x3dejeug/] en Instagram [https://instagram.com/x3dejeug?igshid=6pj5l27a57gl]. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal [https://www.youtube.com/channel/UCAyMoDrh5LGkNOg_7RGd6GA]
Andre Smit - Gawes en God se stem - X3de aanlyn jeugkamp - 25 April 2020
Andre Smit deel 'n woord oor die gawes van die Heilige Gees en om God se stem te hoor gedurende die 25 April 2020 aanlyn Jeugkamp. Volg ons op Facebook [https://www.facebook.com/x3dejeug/] en Instagram [https://instagram.com/x3dejeug?igshid=6pj5l27a57gl]. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal [https://www.youtube.com/channel/UCAyMoDrh5LGkNOg_7RGd6GA]
Choose your subscription
Limited Offer
Premium
20 hours of audiobooks
Podcasts only on Podimo
All free podcasts
Cancel anytime
2 months for 19 kr.
Then 99 kr. / month
Premium Plus
Unlimited audiobooks
Podcasts only on Podimo
All free podcasts
Cancel anytime
Start 7 days free trial
Then 129 kr. / month
2 months for 19 kr. Then 99 kr. / month. Cancel anytime.