Framework To Flourish

Edwin van der Walt maak oop oor innerlike stryd

1 h 36 min · 22. huhti 2025
jakson Edwin van der Walt maak oop oor innerlike stryd kansikuva

Kuvaus

Marco gesels met Edwin van der Walt, een van Suid-Afrika se mees geliefde akteurs, oor dinge waaroor mans nie maklik praat nie… Innerlike stryd, druk, twyfel en geestelike laagtepunte. Edwin deel openlik van ’n tyd waar hy emosioneel gebreek het: “Ek weet vir ’n feit ek glo nie elke belofte van God wat Hy vir my maak nie… Ek wil, glo my ek wil.” Hulle praat oor geloof, geestesgesondheid en die oomblikke waar jy net moet erken: ek kan nie meer nie.

Kommentit

0

Ole ensimmäinen kommentoija

Rekisteröidy nyt ja liity Framework To Flourish-yhteisöön!

Aloita maksutta

14 vrk ilmainen kokeilu

Kokeilun jälkeen 7,99 € / kuukausi. · Peru milloin tahansa.

  • Podimon podcastit
  • 20 kuunteluaikaa / kuukausi
  • Lataa offline-käyttöön

Kaikki jaksot

11 jaksot

jakson Wat Jan Bloukaas Wil Hê Almal MOET Weet! kansikuva

Wat Jan Bloukaas Wil Hê Almal MOET Weet!

Jan Bloukaas (Jean du Plessis) maak oop oor die realiteit van sy musiekloopbaan en stryd teen kanker. Hulle gaan terug na die begin en Jean vertel van sy oornagsukses in 2017 met die virale treffer 'Kaas Elke Dag'. Dit was eintlik nooit deel van sy plan om 'n sanger te word nie. Toe, op 22 kry hy die hartverskeurende nuus dat hy 'n groot gewas het op sy breinstam wat nie chirurgies verwyder kan word nie. Dit het sy hele wêreld omgekeer; hy moes beide vrede vind met die kankerdiagnose en sy oë weer vestig op dit wat werklik belangrik is. Tog het hy nooit ingegee tot vrees nie! Jean staan sterk, baklei hard en hou sy oë gevestig op God. Watch on YouTube! [https://youtu.be/-SBBDW2XclQ] · Follow Us on Instagram! [https://www.instagram.com/flourish.workshops/]

22. tammi 20241 h 17 min
jakson Erik Kruger Reveals Why You Should Recalibrate How You Think, Feel & Act kansikuva

Erik Kruger Reveals Why You Should Recalibrate How You Think, Feel & Act

In this episode, Marco talks to Erik Kruger about how he came to be a successful leadership coach and keynote speaker. They start at the very beginning of his journey. By looking at key moments and experiences, they unpack the important lessons he had to learn along the way - how it shaped and moulded him to become “dangerous”. Erik has since inspired audiences around the world and has written several books. He is also the co-host of The Expansive Podcast, with John Sanei. He is motivated to help more people become the most formidable, sharpest, most dangerous version of themselves. Instagram: https://www.instagram.com/p/CvehEmbKDmM/ LinkedIn: https://www.linkedin.com/in/erikkruger/ Website: https://erikkruger.com Follow us on Instagram! [https://www.instagram.com/flourish.workshops/] · Watch the Video Version! [https://youtu.be/6pRvHZQXDyc]

23. loka 20231 h 12 min