Good News Time - Theme of the Day
Wynand en Janine gesels oor hoe ons in 'n oorlog vir ons siele gewikkel is, en daarom proaktief ons fokus op die Here moet hou, aktief Sy Woord moet lees, aanbid, bid en besig moet wees met Sy dinge... om sodoende ons Geeslike lewens te beskerm. Hy is nie eerste in ons lewens nie, Hy is alles! GNT Podcasts [https://www.radiopulpit.co.za/podcast/good-news-time-podcasts/]
4 jaksot
Kommentit
0Ole ensimmäinen kommentoija
Rekisteröidy nyt ja liity Good News Time - Theme of the Day-yhteisöön!