Invloed Kerk | Preke
Niemand wil ‘n Farisiëer wees nie, tog word ons perongeluk een. Eksklusiwiteit is ‘n simptoon hiervan. Eksklusief… maar vir wie? Ons sluit mense uit wat Jesus insluit. Hierdie preek daag jou uit om jouself eerlik te ondersoek (die spieël) eerder as om ander te ondersoek (die verkyker). Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #Eksklusief #Paasfees #EenSter #InvloedKerk #MetHart
233 jaksot
Kommentit
0Ole ensimmäinen kommentoija
Rekisteröidy nyt ja liity Invloed Kerk | Preke-yhteisöön!