SPEAK Podcast | Real stories, Real people
Na maande in die hospitaal is die de Beers uiteindelik onder een dak! In die finale episode van Seisoen 1, gesels Mighael en Dalene oor hoe hulle dag tot dag lyk as 'n gesin van 4. Hulle deel wysheid, snaakse stories en hul planne vir die toekoms.
11 jaksot
Kommentit
0Ole ensimmäinen kommentoija
Rekisteröidy nyt ja liity SPEAK Podcast | Real stories, Real people-yhteisöön!