Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Podcast door Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Probeer 14 dagen gratis

€ 9,99 / maand na proefperiode.Elk moment opzegbaar.

Probeer gratis
Phone screen with podimo app open surrounded by emojis

Meer dan 1 miljoen luisteraars

Je zult van Podimo houden en je bent niet de enige

Rated 4.7 in the App Store

Over Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Alle afleveringen

491 afleveringen
episode Die Woord is en werk kragtig (Hebreërs 4:12-14) artwork
Die Woord is en werk kragtig (Hebreërs 4:12-14)

15 jun 2020 - 24 min
episode Reageer gelowig op God se beloftes (Hebreërs 4:8-11) artwork
Reageer gelowig op God se beloftes (Hebreërs 4:8-11)

12 jun 2020 - 24 min
episode Die belofte van rus vir die wat glo (Hebreërs 4:1-7) artwork
Die belofte van rus vir die wat glo (Hebreërs 4:1-7)

11 jun 2020 - 25 min
episode Vandag as julle sy stem hoor... (Hebreërs 3:12-19) artwork
Vandag as julle sy stem hoor... (Hebreërs 3:12-19)

10 jun 2020 - 25 min
episode Die gevaar van afval deur ongeloof (Hebreërs 3:7-11) artwork
Die gevaar van afval deur ongeloof (Hebreërs 3:7-11)

09 jun 2020 - 25 min
Super app. Onthoud waar je bent gebleven en wat je interesses zijn. Heel veel keuze!
Super app. Onthoud waar je bent gebleven en wat je interesses zijn. Heel veel keuze!
Makkelijk in gebruik!
App ziet er mooi uit, navigatie is even wennen maar overzichtelijk.
Phone screen with podimo app open surrounded by emojis

Rated 4.7 in the App Store

Probeer 14 dagen gratis

€ 9,99 / maand na proefperiode.Elk moment opzegbaar.

Exclusieve podcasts

Advertentievrij

Gratis podcasts

Luisterboeken

20 uur / maand

Probeer gratis

Alleen bij Podimo

Populaire luisterboeken