
Magalies Potgooi
Podcast door Magalies Afrikaanse Podcast
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com facebook.com/magaliespotgooi
Probeer 3 dagen gratis
€ 9,99 / maand na proefperiode.Elk moment opzegbaar.
Alle afleveringen
155 afleveringen![episode [146] Is daar 'n Multiverse ? (Tobie vs Rudolph) artwork](https://cdn.podimo.com/images/f1e0daf6-b8d7-4093-b6fe-d76b96dfdd65_400x400.png)
Ons bespreek die idees van episode 142 - Superposisie bietjie verder. En daar begin Tobie en Rudolph te fight oor die bestaan van 'n multiverse... Eksperimente op groter skaal: https://www.sciencedaily.com/releases/2010/03/100311092429.htm [https://www.sciencedaily.com/releases/2010/03/100311092429.htm]
![episode [145] Hensoppers: Korea (met David White) artwork](https://cdn.podimo.com/images/b66edbd6-deb6-41ed-8a6d-ddc5ff89bd0c_400x400.png)
Ons praat lekker met David or die lewe in Suid-Korea
![episode [Bonus] Pop! Wat is Eurovision? artwork](https://cdn.podimo.com/images/5d76a51f-028e-43dd-8cea-0bdd4537ee8c_400x400.png)
Die jaarlikse Olimpiese spele van musiek - Eurovision, het die naweek in Switserland plaasgevind. Ons klets kortliks daaroor. https://en.wikipedia.org/wiki/Eurovision_Song_Contest [https://en.wikipedia.org/wiki/Eurovision_Song_Contest] Evert se top EV songs: De la capat Slavic girls Molitva
![episode [144] Kerk vs Staat: Heroriënteringsterapie (met Dewald & Hugo) artwork](https://cdn.podimo.com/images/f0dd881f-85ad-4a3f-9689-6920004185de_400x400.png)
Het Australië se state (en selfs Suid-Afrika) die kerk verbied om vir mense te bid in die naam van seksuele heroriënteringsterapie? Het die staat die reg om in te meng in die kerk se reëls ter wille van die beskerming van individue? Ons bespreek die saak met Dewald en Hugo.
![episode [143] Klets - Lekker Lipsalf & ander confessions artwork](https://cdn.podimo.com/images/21fbaea0-8625-4728-b299-fe3b6f97fb4e_400x400.png)
Fesshole episode nommer 3. Lekker rustige episode.
Probeer 3 dagen gratis
€ 9,99 / maand na proefperiode.Elk moment opzegbaar.
Exclusieve podcasts
Advertentievrij
Gratis podcasts
Luisterboeken
20 uur / maand