Perspektief

Perspektief

Podcast door Radio Pulpit

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur...

Probeer 7 dagen gratis

Na de proefperiode € 8,99 / maand.Elk moment opzegbaar.

Probeer gratis

Alle afleveringen

150 afleveringen
episode Die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld artwork
Die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld

Jannie Pelser en gaste: Ds Rudie Swanepoel, Prof. Tanya van Wyk en Robert Vosloo gesels oor wat is die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld waarin ons onsself bevind. Mnr. Trump word deur baie beskou as 'n merkwaardige leier maar daar is ook diegene wat bekommerd is oor sy leierskap. Wat behels die kerk se werk in hierdie omstandighede en wat is die kerk se mandaat? Wat gebeur wanneer die kerk krities en bekommerd is oor die leiding wat leiers gee? Perspektief [https://www.radiokansel.co.za/shows/perspektief-jannie-radiokansel-657am/]

29 jan 2025 - 56 min
episode "Nuus" en die lewe in Suid Afrika - het die lewe goedkoop geword? artwork
"Nuus" en die lewe in Suid Afrika - het die lewe goedkoop geword?

Jannie Pelser en gaste: Prof Hein Willemse, Prof Theo Venter, Prof Antonie van Niewkerk gesels oor die uitdagings wat "nuus" in vandag se tyd het. Koerante word nie meer gedruk nie en sosiale media maak dit ook moeilik om te bepaal wat is ware nuus en wat is nie? Tans in die nuus: Stilfontein Myn & onwettige bedrywighede van Zama Zamas. Het die lewe in Suid-Afrika goedkoop geword? Perspektief [https://www.radiokansel.co.za/shows/perspektief-jannie-radiokansel-657am/]

22 jan 2025 - 50 min
episode Hoe raak internasionale verwikkelinge Suid Afrika? artwork
Hoe raak internasionale verwikkelinge Suid Afrika?

Ons leef in 'n globale wêreld waar verwikkelinge in een deel van die wêreld na alle waarskynlikheid een of ander impak op ons in Suid-Afrika, en ook ander wêrelddele sal hê. Vandag help drie politieke wetenskaplikes: Prof. Theo Venter, Prof. Andre Duvenhage en Jaco Kleynhans, ons om die belangriker verwikkelinge te onderskei en te verneem hoe dit plaaslik uitspeel. Perspektief [https://www.radiokansel.co.za/shows/perspektief-jannie-radiokansel-657am/]

15 jan 2025 - 53 min
episode Wat het Suid-Afrika se besluitnemers om mee te werk in 2025? artwork
Wat het Suid-Afrika se besluitnemers om mee te werk in 2025?

Dit is inderdaad 'n nuwe jaar en soos met 'n balansstaat vra Jannie Pelser en gaste, Proff. Andre Duvenhage, Theo Venter en Dirk Kotze, die vraag vandag: wat het "ons" (Suid-Afrika, besluitnemers) om mee te werk? Die vraag "waaraan het "ons" 'n dringende behoefte, in so 'n mate dat dit die vrug en wen van die RNE kan bedreig" word ook bespreek in vandag se uitsending Perspektief [https://www.radiokansel.co.za/shows/perspektief-jannie-radiokansel-657am/]

08 jan 2025 - 52 min
episode 2025 Nuwejaarswense en -gedagtes artwork
2025 Nuwejaarswense en -gedagtes

Jannie Pelser en gaste, Dr Willem Pretorius, Dr Andre van Niekerk, Dr Pieter Nagel en Prof Andre Duvenhage, gesels oor die Nuwe Jaar 2025 Perspektief [https://www.radiokansel.co.za/shows/perspektief-jannie-radiokansel-657am/]

01 jan 2025 - 49 min
Super app. Onthoud waar je bent gebleven en wat je interesses zijn. Heel veel keuze!
Makkelijk in gebruik!
App ziet er mooi uit, navigatie is even wennen maar overzichtelijk.

Overal beschikbaar

Luister naar Podimo op je telefoon, tablet, computer of auto!

Een universum van audio-entertainment

Duizenden luisterboeken en exclusieve podcasts

Geen advertenties

Verspil geen tijd met het luisteren naar reclameblokken wanneer je luistert naar de exclusieve shows van Podimo.

Probeer 7 dagen gratis

Na de proefperiode € 8,99 / maand.Elk moment opzegbaar.

Exclusieve podcasts

Advertentievrij

Gratis podcasts

Luisterboeken

20 uur / maand

Probeer gratis

Andere exclusieve shows

Populaire luisterboeken