Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening

Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening

Podcast door Simfonie

Tijdelijke aanbieding

2 maanden voor € 1

Daarna € 9,99 / maandElk moment opzegbaar.

Begin hier
Phone screen with podimo app open surrounded by emojis

Meer dan 1 miljoen luisteraars

Je zult van Podimo houden en je bent niet de enige

4.7 sterren in de App Store

Over Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening

Indien jy graag na een van ons dienste se preke wil luister, is jy welkom om hier daarna te luister. Simfonie het op enige Sondag 3 dienste - 08:00 | 10:00 | 18:00. Simfonie - waar ons elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar en liewer vir die wêreld rondom ons word.

Alle afleveringen

35 afleveringen
episode Pastoor George van Schalkwyk - Moenie net halfpad gaan nie - 3 November 2019 (Aand) artwork
Pastoor George van Schalkwyk - Moenie net halfpad gaan nie - 3 November 2019 (Aand)

Pastoor George bemoedig ons vanuit die Woord dat ons nie ons pad saam met die Here halfpad moet stop nie - maar dat ons enduit moet volhard!

04 nov 2019 - 19 min
episode Pastoor George van Schalkwyk - Jou storie eindig nie hier nie - 3 November 2019 (Oggend) artwork
Pastoor George van Schalkwyk - Jou storie eindig nie hier nie - 3 November 2019 (Oggend)

Deur na verskillende Bybelkarakters se stories te kyk, leer Pastoor George vanoggend die gemeente dat die Here ons nie afskryf na 'n mislukking nie.

04 nov 2019 - 24 min
episode Eben Vorster - Kind van God, gryp in & floreer - 27 Oktober 2019 (Aand) artwork
Eben Vorster - Kind van God, gryp in & floreer - 27 Oktober 2019 (Aand)

Eben bedien vanuit die verhaal van Jaïrus, en die vrou wat 12 jaar aan bloedvloeiing gely het, hierdie boodskap wat ons leer hoe om onsself te posisioneer vir 'n wonderwerk vanuit die hand van die Here.

28 okt 2019 - 36 min
episode Pastoor Jacques Pienaar - Word weer gevul - 27 Oktober 2019 artwork
Pastoor Jacques Pienaar - Word weer gevul - 27 Oktober 2019

Pastoor Jacques lewer aan ons 'n profetiese woord waarin hy ons aanmoedig om die Here te soek en weer gevul te word tot oorlopens toe.

27 okt 2019 - 34 min
episode Eben Vorster - 'n Paar buns en 'n blikkie Pilchards - 20 Oktober 2019 (Aand) artwork
Eben Vorster - 'n Paar buns en 'n blikkie Pilchards - 20 Oktober 2019 (Aand)

Vanuit die verhaal van die vermeerdering van die vyf broodjies en twee vissies, leer Eben die gemeente oor hoe om die seën van die Here te ervaar en ook ander daarmee te seën.

21 okt 2019 - 43 min
Super app. Onthoud waar je bent gebleven en wat je interesses zijn. Heel veel keuze!
Super app. Onthoud waar je bent gebleven en wat je interesses zijn. Heel veel keuze!
Makkelijk in gebruik!
App ziet er mooi uit, navigatie is even wennen maar overzichtelijk.
Phone screen with podimo app open surrounded by emojis

4.7 sterren in de App Store

Tijdelijke aanbieding

2 maanden voor € 1

Daarna € 9,99 / maandElk moment opzegbaar.

Exclusieve podcasts

Advertentievrij

Gratis podcasts

Luisterboeken

20 uur / maand

Begin hier

Alleen bij Podimo

Populaire luisterboeken