Spektrum
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In ‘n vispens” uit Matt 9:25 en Ps 118:5 Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
150 afleveringen
Reacties
0Wees de eerste die een reactie plaatst
Meld je nu aan en word lid van de Spektrum community!