A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.56 (22.07.26) - (Afr.) - Wandel gewortel en opgebou in Christus

3 min · 22. juli 2026
Billede af episoden Ep.56 (22.07.26) - (Afr.) - Wandel gewortel en opgebou in Christus

Description

Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom, gewortel en opgebou in Hom en bevestig in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle daarin oorvloedig is in danksegging. Pas op dat niemand julle as ‘n buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die wêreld en nie volgens Christus nie. (Kol. 2:6-8 Afrikaans OV) Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;  (Joh. 1:12 Afrikaans OV)

Comments

0

Be the first to comment

Sign up now and become a member of the A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast community!

Get Started

1 month for 9 kr.

Then 99 kr. / month · Cancel anytime

  • Podcasts kun på Podimo
  • 20 lydbogstimer pr. måned
  • Gratis podcasts

All episodes

300 episodes