Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys

Die pad na selfbestuur - Skotland en 'n Afrikanervrystad - Hoofstuk 21

18 min · 27. mar. 2025
episode Die pad na selfbestuur - Skotland en 'n Afrikanervrystad - Hoofstuk 21 cover

Description

[D]it berus uiteindelik op die moraliteit en dissipline van die burgers. 'n Demokrasie [..] hang af van die karakter van individuele mans en vroue en die morele standaard van die gemeenskap. Reëls rakende verkiesings kan gemaak word; vryhede kan in grondwette gebied word; en handveste van regte kan goedgekeur word; in die openbaar sal dit weerstand vir willekeurige dade makliker maak, maar dit sal nie op sigself demokrasie verseker nie. Daar is ongeskrewe reëls, soos eerlikheid, integriteit, selfbeheersing, en respek vir demokratiese prosedures. Uit Africa in search of democracy deur Kofi Abrefa Busia, voormalige eerste minister van Ghana Voorgelees deur Martin Jansen.

Comments

0

Be the first to comment

Sign up now and become a member of the Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys community!

Get Started

1 month for 9 kr.

Then 99 kr. / month · Cancel anytime.

  • Podcasts kun på Podimo
  • 20 lydbogstimer pr. måned
  • Gratis podcasts

All episodes

23 episodes