Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys

Die pad na selfbestuur - Vrystede as model vir groeiende selfbestuur - Hoofstuk 22

17 min · 27. mar. 2025
episode Die pad na selfbestuur - Vrystede as model vir groeiende selfbestuur - Hoofstuk 22 cover

Description

Deur die verloop van die geskiedenis het stede die wêreld se grootste beskawings geskep. Die een-en-twintigste eeu sal die herverskyning van stede en metropolitaanse gebiede as die smeltkroes van vooruitgang bring, aangesien die stadstaat nog altyd 'n meer natuurlike politieke en ekonomiese entiteit as die nasiestaat was. Uit The wealth of cities deur John O. Norquist, Amerikaanse politikus Voorgelees deur Martin Jansen.

Comments

0

Be the first to comment

Sign up now and become a member of the Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys community!

Get Started

1 month for 9 kr.

Then 99 kr. / month · Cancel anytime.

  • Podcasts kun på Podimo
  • 20 lydbogstimer pr. måned
  • Gratis podcasts

All episodes

23 episodes