Nuus

Nuus

Podcast de Kosmos 94.1

Kry die nuus soos dit breek.

Empieza 7 días de prueba

$99.00 / mes después de la prueba.Cancela cuando quieras.

Prueba gratis

Todos los episodios

151 episodios
episode Beveg korrupsie, maar waar's die Fluitjieblaser-wet? artwork
Beveg korrupsie, maar waar's die Fluitjieblaser-wet?

Namibiërs wag nog steeds in afwagting dat die Wet op die Beskerming van Fluitjieblasers volledig in werking gestel moet word. Dit is nodig om korrupsie te help ontbloot. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het in haar staatsrede die belangrikheid daarvan om korrupsie te beveg uitgelig, om die land se natuurlike hulpbronne te beskerm.

Ayer - 32 s
episode Zelensky, Cyril kom ooreen oor meer samewerking artwork
Zelensky, Cyril kom ooreen oor meer samewerking

President Cyril Ramaphosa en sy Oekraïense eweknie, Volodymyr Zelensky, het ooreengekom om samewerking tussen die twee lande te versterk en saam te werk aan sleutelgebiede, insluitend handel, energie en onderwys. Die twee leiers het tydens samesprekings by die Uniegebou in Pretoria maniere bespreek om bilaterale betrekkinge uit te brei en hoe om gesamentlike projekte in sleutelsektore te benader. Ramaphosa het verder onderneem om saam te werk aan vrede, ontwikkeling en mens-tot-mens-vennootskappe:

Ayer - 15 s
episode President kondig gratis tersiêre onderwys aan artwork
President kondig gratis tersiêre onderwys aan

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het in haar eerste staatsrede aangekondig dat tersiêre onderwys vanaf 2026, 100 persent deur die regering gesubsidieer sal word. Geen registrasie- of klasgelde sal gehef word by staatsbefondsde hoër onderwys instellings nie. Sy het ook herhaal dat die bevolking te klein is om soveel armoede te beleef. Haar administrasie het agt prioriteitsareas geïdentifiseer om armoede in die land uit te skakel.

Ayer - 46 s
episode Moenie noodsaaklike privaat sekuriteit ontwapen nie: Action Society artwork
Moenie noodsaaklike privaat sekuriteit ontwapen nie: Action Society

Action Society dring aan op die onmiddellike herroeping van die voorgestelde wysigings aan regulasies vir privaat sekerheid, en waarsku dat dit openbare veiligheid ernstig in gevaar kan stel. Hulle voer aan dat die konsepregulasies noodsaaklike sekerheidsdienste sal verswak, veral in hoë-misdaadgebiede waar die polisie dikwels onderbeman en onderbefonds is. Die organisasie se woordvoerder, Juanita du Preez, sê dit is onaanvaarbaar om taktiese eenhede te ontwapen wat dikwels op gewelddadige misdade en geslagsgeweld reageer:

Ayer - 17 s
episode Zelensky vra hulp om Oekraïense kinders huis toe te bring artwork
Zelensky vra hulp om Oekraïense kinders huis toe te bring

Die Oekraïense president, Volodimir Zelensky, het Suid-Afrika gevra om te help met die terugkeer van meer as 400 Oekraïense kinders wat tydens die oorlog na Rusland geneem is. Hy het tydens sy besoek aan Pretoria deur 'n tolk gesê baie van die kinders is teen hul wil geneem en word in haglike omstandighede aangehou. Hy het president Cyril Ramaphosa bedank vir sy ondersteuning met vredespogings en 'n beroep gedoen vir sterker globale druk op Rusland om die oorlog te beëindig:

Ayer - 19 s
Muy buenos Podcasts , entretenido y con historias educativas y divertidas depende de lo que cada uno busque. Yo lo suelo usar en el trabajo ya que estoy muchas horas y necesito cancelar el ruido de al rededor , Auriculares y a disfrutar ..!!
Fantástica aplicación. Yo solo uso los podcast. Por un precio módico los tienes variados y cada vez más.
Me encanta la app, concentra los mejores podcast y bueno ya era ora de pagarles a todos estos creadores de contenido

Empieza 7 días de prueba

$99.00 / mes después de la prueba.Cancela cuando quieras.

Podcasts exclusivos

Sin anuncios

Podcast gratuitos

Audiolibros

20 horas / mes

Prueba gratis

Sólo en Podimo

Audiolibros populares