
Oopmond Podcast
Podcast af Oopmond Podcast
Ek nooi mense op om oor verskillende topics te praat maar ons maak dit alyd fun! Geniet
Prøv gratis i 7 dage
99,00 kr. / måned efter prøveperiode.Ingen binding.
Alle episoder
61 episoder
Welkom by nog n episode van die podcast!! Vandag word ons gejoin deur die ledgend homself, die "Vuil Hond" Eugene Koekemoer!! Ons praat oor die AF dae! sy nuwe planne vir die toekoms en miskien nog iets spesiaal wat oppad is ..... Hoop julle geniet dit! YouTube [https://www.youtube.com/channel/UCfQq1GfcaQ_oAbwlFEE8izg]

Welkom by die nuwe season van die podcast! Op vandag se episode praat ons oor Pierre Henri se besigheid Ohonetwo mushrooms en nuwe music waarmee hy besig is en Duncan hou ons op hoogte van wat met sy music aan gaan en nog baie meer! Hoop julle geniet dit! Subscribe asb orals!!

Welkom by nog n episode! Duncan het ons kom join en ons het gepraat oor UFO’s, UFC en wat alles met hulle band ZEBRA aan die gang is en nog baie meer! Hoop julle geniet dit! Gaan subscribe en follow asb! Youtube [https://youtube.com/channel/UCfQq1GfcaQ_oAbwlFEE8izg]

Welkom by nog n episode van die podcast! Henk Steyn het ons kom join in die studio 📸 Ons praat oor hoe hy begin het met fotografie, sy gunsteing en moeilikste shoots wat hy al moes doen. En nog klomp ander lekker goed! Hoop julle geniet dit! Youtube [https://youtube.com/channel/UCfQq1GfcaQ_oAbwlFEE8izg]

Welkom by nog n episode van die podcast! Op die episode praat ek oor my eerste jab wat ek gekry het! Ek praat bietjie oor die holiday season, en n paar current events wat aan gaan! Hoop julle geniet dit! Youtube [https://youtube.com/channel/UCfQq1GfcaQ_oAbwlFEE8izg]
Prøv gratis i 7 dage
99,00 kr. / måned efter prøveperiode.Ingen binding.
Eksklusive podcasts
Uden reklamer
Gratis podcasts
Lydbøger
20 timer / måned