
Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening
Podcast by Simfonie
Start 7 days free trial
99 kr. / month after trial.Cancel anytime.

More than 1 million listeners
You’ll love Podimo and you’re not alone
Rated 4.7 in the App Store
About Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening
Indien jy graag na een van ons dienste se preke wil luister, is jy welkom om hier daarna te luister. Simfonie het op enige Sondag 3 dienste - 08:00 | 10:00 | 18:00. Simfonie - waar ons elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar en liewer vir die wêreld rondom ons word.
All episodes
35 episodes
Pastoor George bemoedig ons vanuit die Woord dat ons nie ons pad saam met die Here halfpad moet stop nie - maar dat ons enduit moet volhard!

Deur na verskillende Bybelkarakters se stories te kyk, leer Pastoor George vanoggend die gemeente dat die Here ons nie afskryf na 'n mislukking nie.

Eben bedien vanuit die verhaal van Jaïrus, en die vrou wat 12 jaar aan bloedvloeiing gely het, hierdie boodskap wat ons leer hoe om onsself te posisioneer vir 'n wonderwerk vanuit die hand van die Here.

Pastoor Jacques lewer aan ons 'n profetiese woord waarin hy ons aanmoedig om die Here te soek en weer gevul te word tot oorlopens toe.

Vanuit die verhaal van die vermeerdering van die vyf broodjies en twee vissies, leer Eben die gemeente oor hoe om die seën van die Here te ervaar en ook ander daarmee te seën.

Rated 4.7 in the App Store
Start 7 days free trial
99 kr. / month after trial.Cancel anytime.
Exclusive podcasts
Ad free
Non-Podimo podcasts
Audiobooks
20 hours / month