Lekker Unplugged
In vandag se episode gesels Karisma met Johan Marx van Papgooi Angling Club NZ, ’n trotse Suid-Afrikaanse visvangklub wat die papgooi-tradisie lewendig hou aan die ander kant van die wêreld. Johan vertel hoe die klub ontstaan het, wat papgooi eintlik beteken, en hoekom visvang soveel meer is as net ’n stok en ’n lyn. Selfs al weet jy niks van visvang af nie (soos Karisma 😄), gaan jy hierdie episode geniet, propvol lag, stories, en natuurlik lekker Afrikaanse musiek om jou ore te bederf! 🇿🇦🎶
5 episoder
Kommentarer
0Vær den første til at kommentere
Tilmeld dig nu og bliv en del af Lekker Unplugged-fællesskabet!