Lekker Unplugged
In vandag se episode gesels Karisma met Bill Tempelhoff van Mango Travel, wie as kind na Nieu-Seeland geëmigreer het, homself Afrikaans leer lees en skryf het, en vandag suksesvol besigheid doen met beide Afrikaanse én Engelse kliënte. Hulle praat oor die belangrikheid om jou taal en kultuur te behou, selfs in die buiteland, en hoe Afrikaans jou unieke geleenthede kan bied, van besigheid tot identiteit. Daar is natuurlik ook lekker Afrikaanse musiek, nuut en oud, om jou ore te bederf!
5 episoder
Kommentarer
0Vær den første til at kommentere
Tilmeld dig nu og bliv en del af Lekker Unplugged-fællesskabet!