Spektrum Inspiration

Die vreugde van God

5 min · 3. mar. 2021
episode Die vreugde van God cover

Description

Ons inspirasie vir vandag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Die Vreugde van God uit Habakuk 3:17 Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Spektrum Podcasts [https://www.radiopulpit.co.za/podcast/spektrum-podcasts-radio-pulpit/]

Comments

0

Be the first to comment

Sign up now and become a member of the Spektrum Inspiration community!

Get Started

1 month for 9 kr.

Then 99 kr. / month · Cancel anytime.

  • Podcasts kun på Podimo
  • 20 lydbogstimer pr. måned
  • Gratis podcasts

All episodes

35 episodes