Spektrum
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure - sy tema: minder onthou, meer droom. Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Sé la primera persona en comentar
¡Regístrate ahora y únete a la comunidad de Spektrum!
Después 4,99 € / mes · Cancela cuando quieras.
150 episodios
Kalaharistories - Die hemel is te klein
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hemel is te klein” uit 1 Kor 3:16 en 1 Kon 8:27 - 29 Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Genevive Roxmouth - a Gentle Guide for the Cancer Journey
Johann Els gesels met Genevive Roxmouth, 'n tweemalige oorlewende van aggressiewe Stadium 4-kanker en 'n moeder, wat die werklikhede verstaan van die hantering van siekte terwyl die lewe om jou aangaan… vandaar haar boek: A Gentle Guide for the Cancer journey Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Huweliksfokus: kom ons praat oor geld
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kom ons praat oor geld” Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Jannie Pelser se nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Elzandri Scott van die Outcast Foundation
Janine van Niekerk gesels met nog ‘n proaktiewe mens met die naam, Elzandri Scott. Sy is die stigter van die Outcast Foundation, 'n Christelik-gebaseerde inisiatief wat daaraan toegewy is om jongmense te help wat sukkel met verwerping, afknouery, isolasie, lae selfbeeld en geestesgesondheidsuitdagings Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Comentarios
0Sé la primera persona en comentar
¡Regístrate ahora y únete a la comunidad de Spektrum!