Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys

Die pad na selfbestuur - Die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan - Hoofstuk 27

14 min · 27 mrt 2025
aflevering Die pad na selfbestuur - Die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan - Hoofstuk 27 artwork

Beschrijving

Solidariteit se skeppende vernuwing is een van die merkwaardigste verhale in die Suid-Afrikaanse arbeidsgeskiedenis, omdat hy daarin kon slaag om homself te herontwerp en te herposisioneer, en die negatiewe van sy verlede agter te laat.  Wessel Visser, Suid-Afrikaanse arbeidshistorikus  Ek glo [...] aan die nugter oordeel en die gematigdheid van die meerderheid van ons volk.  N.P. van Wyk Louw, Afrikaanse skrywer en denker   Voorgelees deur Martin Jansen.

Reacties

0

Wees de eerste die een reactie plaatst

Meld je nu aan en word lid van de Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys community!

Probeer gratis

Probeer 14 dagen gratis

€ 9,99 / maand na proefperiode. · Elk moment opzegbaar

  • Podcasts die je alleen op Podimo hoort
  • 20 uur luisterboeken / maand
  • Gratis podcasts

Alle afleveringen

23 afleveringen