
Afrikaans
Geschiedenis & Religie
Tijdelijke aanbieding
Daarna € 9,99 / maandElk moment opzegbaar.
Over Invloed Kerk | Preke
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Hoop Is Waar
Al was ek nie daar nie, weet ek dat hoop altyd waar bly. Hoop is nie net ’n mooi gevoel nie. Dit is ’n beweging van die hart. Hoop is om vas te hou in beide. Om te wag. Om te glo. Om te verwag. https://youtu.be/W2wsoujFwZA Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #wysheid #hoop #liefde #vrede #invloedkerk #invloedfamilie #geloofstap #Godisgoed #nuwegenade #leefmetdoel #saamsterker
Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Wysheid Is Waar
God het nie ‘n instruksielys vir ons gegee oor hoe om lewe aan te pak nie, maar Hy het wel vir ons ‘n Wonderbare Raadsman gegee. Leer hoe God se beste raad jou kan lei. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #wysheid #hoop #liefde #vrede #invloedkerk #invloedfamilie #geloofstap #Godisgoed #nuwegenade #leefmetdoel #saamsterker
Ongewone Ontmoetings I Onperfekte Mense Bring Ongewone Ontmoetings
In God se oë is die onperfekte nie onbruikbaar nie. Leer hoe God jou kan gebruik al het jy ‘n lang lys van onperfekte goed wat in, om en met jou gebeur. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetings #GodseGenade #OnvergeetlikeStories
Ongewone Ontmoetings I Gee Onbekende Krag
Is jy moeg? Jesus het ook moeg geword. Dalk is God moeg...vir al die dinge wat ons moeg maak. Leer hoe God jou moegheid kan oorwin. https://youtu.be/vRvJWYPSf3s Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetings #GodseGenade #OnvergeetlikeStories
Ongewone Ontmoetings I Vernuwe Ongesonde Gedagtes
God se gedagtes is wyser, ryker en mooier as ons s'n.' God lei ons deur Sy gedagtes met ons te deel. Leer om Sy gedagtes te hoor en te volg. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetings #GodseGenade #OnvergeetlikeStories
Kies je abonnement
Tijdelijke aanbieding
Premium
20 uur aan luisterboeken
Podcasts die je alleen op Podimo hoort
Gratis podcasts
Elk moment opzegbaar
1 maand voor € 1
Daarna € 9,99 / maand
Premium Plus
Onbeperkt luisterboeken
Podcasts die je alleen op Podimo hoort
Gratis podcasts
Elk moment opzegbaar
Probeer 30 dagen gratis
Daarna € 11,99 / month
1 maand voor € 1. Daarna € 9,99 / maand. Elk moment opzegbaar.