Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer

43 min · 18 mei 2026
aflevering Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer artwork

Beschrijving

“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers.   Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag, en dis koud en die vrou is soos amper in ’n trans . . . jy weet. Maar dis maar hoe sy is. Om te oorleef. Want haar man het haar vreeslik . . " Hoop op wiele! ministryonwheelsnelspruit@gmail.com [ministryonwheelsnelspruit@gmail.com]   Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]

Reacties

0

Wees de eerste die een reactie plaatst

Meld je nu aan en word lid van de Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom community!

Probeer gratis

Probeer 14 dagen gratis

€ 9,99 / maand na proefperiode. · Elk moment opzegbaar.

  • Podcasts die je alleen op Podimo hoort
  • 20 uur luisterboeken / maand
  • Gratis podcasts

Alle afleveringen

93 afleveringen

aflevering Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland artwork

Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland

“Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!”    Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, hulle sien dalk nog kans vir “’n klein plekkie langs die see”, sal hulle dan opmerk — die roeping Kaap toe loop al sterker — maar nie sommer vir ’n klein plekkie in die Vrystaat of Noordkaap nie. “Ek sal gaan,” sê iemand, “maar net as ’n Engel self die boodskap bring.”    Rikus van Zyl is ’n dominee op die platteland in die Vrystaat, op Edenburg, 80km suid van Bloemfontein, en sy oë blik as hy oor die bediening praat.    Die platteland is in Rikus se murg. Hy onthou sy grootwordjare in Wesselsbron. Hulle was mielieboere, hy gereeld gaan visvang, elke aand was daar huisgodsdiens, Sondae as gesin kerk toe . . . daai tipe lewe.    En toe gebeur ’n amper tragiese ding . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]

15 jun 202618 min