Spektrum
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Wees de eerste die een reactie plaatst
Meld je nu aan en word lid van de Spektrum community!
€ 9,99 / maand na proefperiode. · Elk moment opzegbaar.
148 afleveringen
Huweliksfokus: Respek en waardering
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Jou maat verdien respek en waardering.” Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Jannie Pelser - Nuusinsig
Reyno Weppener oor Buffelspoort se bedrywighede
Wynand Rossouw gesels met Reyno Weppener oor ATKV Buffelspoort Vakansieoord se heerlike bedrywighede. Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Ds Janlu Kuyler - Jou lewenstaak
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor jou lewenstaak. Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Kalaharistories - Die hemel is te klein
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hemel is te klein” uit 1 Kor 3:16 en 1 Kon 8:27 - 29 Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
Reacties
0Wees de eerste die een reactie plaatst
Meld je nu aan en word lid van de Spektrum community!