Spektrum Inspiration
Charles van Onseler se tema vir die dag is: "In Sy Greep" uit JOHANNES 10:28-29 AFR83 “Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. NIEMAND sal hulle uit my HAND RUK NIE. Dié wat my Vader vir My gegee het, is die belangrikste van almal, en NIEMAND kan hulle uit die HAND van die VADER RUK nie.” Spektrum Podcasts [https://www.radiopulpit.co.za/podcast/spektrum-podcasts-radio-pulpit/]
35 episodes
Comments
0Be the first to comment
Sign up now and become a member of the Spektrum Inspiration community!