Invloed Kerk | Preke

Modder in jou oë | Moddergeveg

39 min · I går
Billede af episoden Modder in jou oë | Moddergeveg

Description

Jy hoef nie alles te verstaan om te weet dat Jesus iets in jou lewe verander het nie. Die man in Johannes 9 het nie al die antwoorde gehad nie. Hy het net sy storie geken: “Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!” — Johannes 9:25 Soms kom die wonderwerk deur ’n proses wat soos modder voel. Maar wat vandag jou sig vertroebel, kan môre deel wees van jou getuienis. https://youtu.be/Pi42i0d6HXw Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #ModderGeveg #InvloedKerk #EkSienNou

Comments

0

Be the first to comment

Sign up now and become a member of the Invloed Kerk | Preke community!

Start for free

Start 14 days free trial

99 kr. / month after trial. · Cancel anytime

  • Podcasts kun på Podimo
  • 20 lydbogstimer pr. måned
  • Gratis podcasts

All episodes

246 episodes

episode Modder in jou oë | Moddergeveg artwork

Modder in jou oë | Moddergeveg

Jy hoef nie alles te verstaan om te weet dat Jesus iets in jou lewe verander het nie. Die man in Johannes 9 het nie al die antwoorde gehad nie. Hy het net sy storie geken: “Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!” — Johannes 9:25 Soms kom die wonderwerk deur ’n proses wat soos modder voel. Maar wat vandag jou sig vertroebel, kan môre deel wees van jou getuienis. https://youtu.be/Pi42i0d6HXw Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #ModderGeveg #InvloedKerk #EkSienNou

Yesterday39 min
episode Daars een merk wat jou toekoms waarborg I Wonder Bo Wonder Podcast artwork

Daars een merk wat jou toekoms waarborg I Wonder Bo Wonder Podcast

Het jy al ooit gewonder of jy rêrig deel van iets is? Iets wat saak maak. Efesiërs 1:13 maak dit kliphard duidelik: die oomblik toe jy glo, is jy met die Heilige Gees gemerk as God se absolute eiendom. Dit is nie net 'n teologiese konsep vir die kerkbanke nie; dit is ‘n waarheid wat jou ewigheid bepaal. In hierdie episode vertel ons stories en breek ons af wat dit beteken, dat God die werk in jou begin het, en hoekom daardie "seël" op jou lewe alles verander. Gaan luister nou! EFESIËRS 1:13 'Deur wat Christus gedoen het, het ook julle die waarheid gehoor, die Goeie Nuus waardeur julle verlos word. Op grond van wat Christus gedoen het, is julle, toe julle tot geloof gekom het, tot God se eiendom gemerk deur die Heilige Gees wat God belowe het. ' #WonderBoWonder #Merk #Efesiërs1 #HeiligeGees #InvloedKerk

31. juli 202653 min