Kansikuva näyttelystä The Blue Platform - Die Blou Platform

The Blue Platform - Die Blou Platform

Podcast by Deon Kitching

englanti

Teknologia & tieteet

Rajoitettu tarjous

1 kuukausi hintaan 1 €

Sitten 7,99 € / kuukausiPeru milloin tahansa.

  • Podimon podcastit
  • Lataa offline-käyttöön
Aloita nyt

Lisää The Blue Platform - Die Blou Platform

Listening to different voices. Getting a better understanding of the South African society and people. We publish episodes in [ENGLISH] and [AFRIKAANS] The Blue Platform is an independent podcast service based in Kuils River, Western Cape, South Africa. To download a podcast episode go to our website: https://blueplatform.podbean.com/

Kaikki jaksot

18 jaksot

jakson Make Social Media work for Your Business - Marinda de Vos Part 1 kansikuva

Make Social Media work for Your Business - Marinda de Vos Part 1

Marinda de Vos Interviewed by Deon Kitching (19) [ENGLISH] Marinda's website - https://capetownbookings.co.za [https://capetownbookings.co.za/] Send Marinda a Whatsapp message to 082 955 4725 Learn from experts in their field, is a great motto. Marinda is a  well-seasoned tourism marketer and social media guru. She has years of  experience in both fields. That's why I appreciate her input when I need  some serious answers fast! In this conversation (part 1) we talked about advertising, the  tourism sector and different social media platforms. This is part 1 of a  series of interviews with Marinda about different aspects of the use of  social media in your business which we will publish on the Blue  Platform. Marinda has a special discount on her training sessions for our listeners - listen at 25:06 for the information.

25. elo 2020 - 27 min
jakson Leef God anderkant die kerk - Tienie van Rensburg kansikuva

Leef God anderkant die kerk - Tienie van Rensburg

Tienie van Rensburg  In gesprek met Deon Kitching  (18) [AFRIKAANS] Tienie  is 'n wyse mens. Soos jy hulle in Namibië kry. Hy het vele paaie  gestap; studenteraadsvoorsitter Bloemfontein, prokureur, predikant in  die VGK en NG Kerk in Namibië. Nou aan die bestuur van hulle eie  gastehuis op Swakopmund. Hy  praat in die potgooi oor die skuiwe wat in sy lewe plaasgevind het. Die  manier waarop hy dink oor ras, grond, kerk en God. Tienie is 'n  voorbeeld van iemand wat vrygekom het van die dogma van kerk en nou  vrede gemaak het met die sin van die lewe en bronne van hoop. Hy praat  minder en leef meer... alledaags. Dis wat my beindruk van die tipe Ds Tienie! Tienie se Facebook-blad [https://www.facebook.com/tienie.vanrensburg.3]

25. elo 2020 - 28 min
jakson Wannie Carstens - Ywerige akademikus en liefhebber van die Afrikaanse Taal - Deel 1 kansikuva

Wannie Carstens - Ywerige akademikus en liefhebber van die Afrikaanse Taal - Deel 1

Wannie Carstens In gesprek met Deon Kitching (17) [AFRIKAANS] Prof  Wannie Carstens het op ver paaie gestap met navorsing en skryfwerk oor  die Afrikaanse Taalkunde. Wannie se liefde vir die beginsels van die  taalkunde kom al vroeg aan die orde. Hy skryf verskeie invloedryke  vakkundige boeke oor sy studievelde. As mens wat glo in samewerking het hy Afrikaans bevorder deur klas te gee by buitelandse uinversiteite en  saam met buitelandse akademici navorsing gedoen om publikasies die lig  te laat sien. Sy groot passie is om die die "groot boek" oor die  geskiedenis van Afrikaans die lig te laat sien, waarin die bydraes van  almal in die land, swart, bruin en wit volledig opgeteken word. Luister na deel 1 van die gesprek. Facebook Wannie Carstens [https://www.facebook.com/wannie.carstens]

6. elo 2020 - 26 min
jakson Success Lekabe - OFM- en Bok Radio-aanbieder. Geen geringe prestasie! kansikuva

Success Lekabe - OFM- en Bok Radio-aanbieder. Geen geringe prestasie!

Success Lekabe In gesprek met Deon Kitching (16) [AFRIKAANS] Jy  hoor die opwinding en lus vir die lewe in haar stem. Immers sy het al  baie paaie geloop in haar 31 jaar hier op aarde. "Dit was nie maklik om  aan te hou nie. Was dit nie vir my ma en die res van my familie nie, sou  ek nooit sover gekom het nie. Veral my ma is amazing. Ek is egter 'n  positiewe mens en probeer alles en praat met almal". Success  is bekend as omroeper en TV-persoonlikheid. As een van die vyf vrouens  (die jongste) op die gespreksplatform TUSSEN ONS, op Kyknet, moes sy  baie leer by haar mede-spanlede. Success vertel hulle het haar vinnig  onder hulle vlerke geneem en haar gemaklik laat voel. In  hierdie potgooi praat sy oor haar geboortedorp, Potchefstroom; wat gee  hoop en sin aan haar lewe en wat wil sy graag met haar lewe bereik. Lees meer oor Success Lekabe  [https://www.bokradio.co.za/success-lekabe/] Success Lekaba se Facebook-bladsy [https://www.facebook.com/success.lekabe.5]

6. elo 2020 - 33 min
jakson Opwinding en erns. Sewentien jaar aanbieder van Monitor - Cobus Bester kansikuva

Opwinding en erns. Sewentien jaar aanbieder van Monitor - Cobus Bester

Cobus Bester In gesprek met Deon Kitching (15) [AFRIKAANS] Die  naam Cobus Bester was vir baie jare sinoniem met die RSG  aktualiteits-program, Monitor. Saam met die begin van die dag het Cobus  aan die ontbyt-tafel en in die motor oor die daaglikse nuus gesels, as  kinders by die skool afgelaai moes word. Sy  belangstelling in ekonomiese nuus het hom by TV en later by radio laat  beland. Hy vertel van sy beginjare by SAUK TV en sy pad tot in die  monitor-ateljee. Cobus gesels oor sy filosofie om die saak van die  persoon met wie hy die onderhoud voer aan die orde te stel; al sou hy  verskil van die standpunt. Hy vertel van verskeie persone met wie hy  onderhoude gevoer het en die werk wat ingesit is om meer van die persoon  te wete te kom. 'n Baie interessante en gesellige gesprek. Meer oor Cobus Bester op sy Facebook-blad. [https://www.facebook.com/Cobus.Bester1]

6. elo 2020 - 35 min
Loistava design ja vihdoin on helppo löytää podcasteja, joista oikeasti tykkää
Loistava design ja vihdoin on helppo löytää podcasteja, joista oikeasti tykkää
Kiva sovellus podcastien kuunteluun, ja sisältö on monipuolista ja kiinnostavaa
Todella kiva äppi, helppo käyttää ja paljon podcasteja, joita en tiennyt ennestään.

Valitse tilauksesi

Suosituimmat

Rajoitettu tarjous

Premium

  • Podimon podcastit

  • Ei mainoksia Podimon podcasteissa

  • Peru milloin tahansa

1 kuukausi hintaan 1 €
Sitten 7,99 € / kuukausi

Aloita nyt

Premium

20 tuntia äänikirjoja

  • Podimon podcastit

  • Ei mainoksia Podimon podcasteissa

  • Peru milloin tahansa

30 vrk ilmainen kokeilu
Sitten 9,99 € / kuukausi

Aloita maksutta

Premium

100 tuntia äänikirjoja

  • Podimon podcastit

  • Ei mainoksia Podimon podcasteissa

  • Peru milloin tahansa

30 vrk ilmainen kokeilu
Sitten 19,99 € / kuukausi

Aloita maksutta

Vain Podimossa

Suosittuja äänikirjoja

Usein kysytyt kysymykset

Lisää kysymyksiä & vastauksia
Aloita nyt

1 kuukausi hintaan 1 €. Sitten 7,99 € / kuukausi. Peru milloin tahansa.