Bassyn hier uit Afrika
Hierdie is ons eerste Afrikaanse uitsending van Bassyn hier uit Afrika
Sé la primera persona en comentar
¡Regístrate ahora y únete a la comunidad de Bassyn hier uit Afrika!
$99 / mes después de la prueba. · Cancela cuando quieras.
8 episodios
Van uit die VSA
Vandag kuier ons heerlik saam met die Enos-susters op die plaas! Hulle is ons goeie vriende en familie van die VSA. In ware Suid-Afrikaanse gasvryheid sal vandag se opname in Engels wees. Ons hoop julle geniet die kuier saam met ons. Baie seëninge!
Aanhou wen!
Uithou vermoe is die sleutel tot sukses! Vanoggend kuier ons weer om die tafel met die uitkyk van die lewe deur die Woord van God. Soms gaan ons deur dinge en verstaan nie altyd nie. Daar is wel een goue sleutel.... Uithou aanhou! Soos die engelsman sê, "endurance" Ons praat ook oor nog 'n paar lewens lesse of toetse wat elke man van God moet deur kom. Baie sëen lekker luister.
Wees reg vir jou nuwe seisoen.
Vanoggend gesels ons oor wereld veranderinge en hoe ons moet reg kry om te vehoed or voor te berei. Ons staan eereens op die voorfront van Koning Jesus wat nogsteeds die aarde regeer. Baie seen aan al ons luisteraas.
Kyk deur die draai punt.
Vanoggend gesels ons oor hoe om weer op te staan en aan te beweeg tot sukses. Ons het nog baie hoop hier in ons wondelike land Suid Afrika. God is besig, ons moet net met die regte oe kyk.
Hoekom Afrika?
Comentarios
0Sé la primera persona en comentar
¡Regístrate ahora y únete a la comunidad de Bassyn hier uit Afrika!