Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys
Die Westerse kulturele pakket bied vandag nog steeds die beste beskikbare stel ekonomiese, maatskaplike en politieke instellings - dié wat die grootste waarskynlikheid het om die individuele skeppende vermoë van mense te ontsluit om die uitdagings van die wêreld in die een-en-twintigste eeu te oorkom. Uit Civilization: The West and the Rest deur Niall Ferguson, Britse historikus Voorgelees deur Martin Jansen.
23 episodios
Comentarios
0Sé la primera persona en comentar
¡Regístrate ahora y únete a la comunidad de Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys!