Spektrum
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sien jy kans?” uit Job 5:8-9 Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
150 episodios
Comentarios
0Sé la primera persona en comentar
¡Regístrate ahora y únete a la comunidad de Spektrum!