The Blue Platform - Die Blou Platform
Wannie Carstens In gesprek met Deon Kitching (17) [AFRIKAANS] Prof Wannie Carstens het op ver paaie gestap met navorsing en skryfwerk oor die Afrikaanse Taalkunde. Wannie se liefde vir die beginsels van die taalkunde kom al vroeg aan die orde. Hy skryf verskeie invloedryke vakkundige boeke oor sy studievelde. As mens wat glo in samewerking het hy Afrikaans bevorder deur klas te gee by buitelandse uinversiteite en saam met buitelandse akademici navorsing gedoen om publikasies die lig te laat sien. Sy groot passie is om die die "groot boek" oor die geskiedenis van Afrikaans die lig te laat sien, waarin die bydraes van almal in die land, swart, bruin en wit volledig opgeteken word. Luister na deel 1 van die gesprek. Facebook Wannie Carstens [https://www.facebook.com/wannie.carstens]
18 episodios
Comentarios
0Sé la primera persona en comentar
¡Regístrate ahora y únete a la comunidad de The Blue Platform - Die Blou Platform!