Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys

Die pad na selfbestuur - Bevolkingsriviere - Hoofstuk 23

15 min · 27. mars 2025
Forsidebilde av episoden Die pad na selfbestuur - Bevolkingsriviere - Hoofstuk 23

Beskrivelse

Kulture kan verander, en die aard van hul impak op politiek en die ekonomie kan tussen die een tydperk en die volgende verskil. Tog is die groot verskille in politieke en ekonomiese ontwikkeling onder beskawings duidelik diepgewortel in hul onderskeie kulture. Oos-Asiese ekonomiese sukses spruit uit die Oos-Asiese kultuur, net soos die uitdagings van Oos- Asiese gemeenskappe in die verwerwing van bestendige demokratiese politieke stelsels. Islamitiese kultuur verduidelik grootliks die mislukking van demokrasie wat in die grootste deel van die Moslemwêreld na vore tree.  Uit The clash of civilizations and the remaking of world order deur Samuel P. Huntington Voorgelees deur Martin Jansen.

Kommentarer

0

Vær den første til å kommentere

Registrer deg nå og bli medlem av Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys sitt community!

Prøv gratis

Prøv gratis i 14 dager

99 kr / Måned etter prøveperioden. · Avslutt når som helst

  • Eksklusive podkaster
  • 20 timer lydbøker i måneden
  • Gratis podkaster

Alle episoder

23 Episoder