Framework To Flourish
Marco gesels met Edwin van der Walt, een van Suid-Afrika se mees geliefde akteurs, oor dinge waaroor mans nie maklik praat nie… Innerlike stryd, druk, twyfel en geestelike laagtepunte. Edwin deel openlik van ’n tyd waar hy emosioneel gebreek het: “Ek weet vir ’n feit ek glo nie elke belofte van God wat Hy vir my maak nie… Ek wil, glo my ek wil.” Hulle praat oor geloof, geestesgesondheid en die oomblikke waar jy net moet erken: ek kan nie meer nie.
11 Folgen
Kommentare
0Sei die erste Person, die kommentiert
Melde dich jetzt an und werde Teil der Framework To Flourish-Community!