Spektrum
Johann Els gesels met Paul Loots. Hy is ‘n gewone mens wat veilig in die Ooste van Pretoria in finansies werk. Die Here het hom egter daar gaan haal en hy het betrokke geraak by ‘n bediening in Danville (Heal the Land Westerngate) waar hy o.a. die klank weekliks doen en betrokke geraak het by ‘n gemeenskap waaraan hy andersins nooit eers sou gedink het nie. Hulle is besig om komberse vir die winter bymekaar te maak. Spektrum Podcasts [https://www.radiokansel.co.za/shows/spektrum-johann-els-radiokansel/]
148 episodios
Comentarios
0Sé la primera persona en comentar
¡Regístrate ahora y únete a la comunidad de Spektrum!