Kansikuva näyttelystä Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Podcast by jacostrydom

englanti

Historia & uskonnot

Rajoitettu tarjous

1 kuukausi hintaan 1 €

Sitten 7,99 € / kuukausiPeru milloin tahansa.

  • Podimon podcastit
  • Lataa offline-käyttöön
Aloita nyt

Lisää Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.

Kaikki jaksot

90 jaksot
episode Jaco Strydom with Mike and Megan Ribbens artwork

Jaco Strydom with Mike and Megan Ribbens

20 years ago they moved from the USA to Africa . . . “I enjoy God's abundant goodness in South Africa through great people, majestic landscapes and animals, and top-tier food, wine, and coffee. I am recharged by a meaningful conversation, trying a new vibey restaurant, and having a braai with friends as well as strangers,” says Mike . . .   Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]

15. maalis 2026 - 1 h 2 min
episode Jaco Strydom gesels met Sané Leach artwork

Jaco Strydom gesels met Sané Leach

“Waarom doen jy dit?” vra ’n besoeker. Sy was ’n welaf vrou, onthou ek, uit die Ooste van Pretoria. En ’n mens kan haar vraag verstaan. Dit was waarskynlik moeilik om te glo dat iemand doelbewus sal kies om die tipe lewe te leef . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]

13. helmi 2026 - 24 min
episode Annatha Nel is dominee weerskante van die Oranje artwork

Annatha Nel is dominee weerskante van die Oranje

Annatha is ’n besige dominee en ’n entrepreneur. Sy het onder andere ’n skoenwinkel, Voetspore van Hoop, en haar man boer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]

19. tammi 2026 - 30 min
episode Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat artwork

Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat

Hendrico Ockhuys is deesdae ietwat van ’n legende in die Kaapse kerkomgewing, ’n mens loop hom orals raak.    “Ek woon in Ystrplaat by Isibindi. Ons “huis” is uniek want dit is gebou op die verhoog van die kerksaal, my kamer is agter die verhoog in die aantrek kamers — omdat ek te dramaties is om op die stage te bly,” lag hy.   Hy is ’n leier by die koshuis op die terrein vir jongmense in nood, help by die nasorg-projek en is verantwoordelik vir die hawelosebediening. Onder andere. Henrico is ’n besige man . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]

30. marras 2025 - 14 min
episode Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry artwork

Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry

Die vroeë kerk het die gawe gehad om baie te doen met min, en dis iets wat die groter kerk vandag ook by Sanré Benadé kan leer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]

17. marras 2025 - 30 min
Loistava design ja vihdoin on helppo löytää podcasteja, joista oikeasti tykkää
Loistava design ja vihdoin on helppo löytää podcasteja, joista oikeasti tykkää
Kiva sovellus podcastien kuunteluun, ja sisältö on monipuolista ja kiinnostavaa
Todella kiva äppi, helppo käyttää ja paljon podcasteja, joita en tiennyt ennestään.

Valitse tilauksesi

Suosituimmat

Rajoitettu tarjous

Premium

  • Podimon podcastit

  • Ei mainoksia Podimon podcasteissa

  • Peru milloin tahansa

1 kuukausi hintaan 1 €
Sitten 7,99 € / kuukausi

Aloita nyt

Premium

20 tuntia äänikirjoja

  • Podimon podcastit

  • Ei mainoksia Podimon podcasteissa

  • Peru milloin tahansa

30 vrk ilmainen kokeilu
Sitten 9,99 € / kuukausi

Aloita maksutta

Premium

100 tuntia äänikirjoja

  • Podimon podcastit

  • Ei mainoksia Podimon podcasteissa

  • Peru milloin tahansa

30 vrk ilmainen kokeilu
Sitten 19,99 € / kuukausi

Aloita maksutta

Vain Podimossa

Suosittuja äänikirjoja

Aloita nyt

1 kuukausi hintaan 1 €. Sitten 7,99 € / kuukausi. Peru milloin tahansa.