
X3de Jeug
Podcast by X3de Jeug
Rajoitettu tarjous
3 kuukautta hintaan 1 €
Sitten 7,99 € / kuukausiPeru milloin tahansa.

Enemmän kuin miljoona kuuntelijaa
Tulet rakastamaan Podimoa, etkä ole ainoa
Arvioitu 4.7 App Storessa
Lisää X3de Jeug
Eksderde Jeug en Kinderkampe is gratis kampe vir tieners en kinders met die mikpunt om die evangelie op ‘n relevante manier aan hulle bekend te stel. Sedert 2006 bied ons tydens skoolvakansies jeug en kinderkampe aan. Sedert 2010 is die kampe gratis! Daar is maandeliks ook gratis manne- en vrouekampe. Ons wil die hele gesin bedien en sodoende die hele land positief beinvloed.
Kaikki jaksot
14 jaksotAndre Bronkhorst deel 'n woord oor die gawes van die Heilige Gees(in engels) gedurende die 11 Julie 2020 aanlyn Jeugkamp. Volg ons op Facebook [https://www.facebook.com/x3dejeug/] en Instagram [https://instagram.com/x3dejeug?igshid=6pj5l27a57gl]. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal [https://www.youtube.com/channel/UCAyMoDrh5LGkNOg_7RGd6GA].
Chanell Beukes deel 'n woord oor "emosionele bagasie" gedurende die 11 Julie 2020 aanlyn Jeugkamp. Volg ons op Facebook [https://www.facebook.com/x3dejeug/] en Instagram [https://instagram.com/x3dejeug?igshid=6pj5l27a57gl]. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal [https://www.youtube.com/channel/UCAyMoDrh5LGkNOg_7RGd6GA]
Johan van Vuren deel 'n woord oor God se goedheid gedurende die 11 Julie 2020 aanlyn Jeugkamp. Volg ons op Facebook [https://www.facebook.com/x3dejeug/] en Instagram [https://instagram.com/x3dejeug?igshid=6pj5l27a57gl]. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal [https://www.youtube.com/channel/UCAyMoDrh5LGkNOg_7RGd6GA]
Chadwin Petersen deel 'n woord oor die Heilige Gees gedurende die 25 April 2020 aanlyn Jeugkamp. Volg ons op Facebook [https://www.facebook.com/x3dejeug/] en Instagram [https://instagram.com/x3dejeug?igshid=6pj5l27a57gl]. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal [https://www.youtube.com/channel/UCAyMoDrh5LGkNOg_7RGd6GA]
Andre Smit deel 'n woord oor die gawes van die Heilige Gees en om God se stem te hoor gedurende die 25 April 2020 aanlyn Jeugkamp. Volg ons op Facebook [https://www.facebook.com/x3dejeug/] en Instagram [https://instagram.com/x3dejeug?igshid=6pj5l27a57gl]. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal [https://www.youtube.com/channel/UCAyMoDrh5LGkNOg_7RGd6GA]

Enemmän kuin miljoona kuuntelijaa
Tulet rakastamaan Podimoa, etkä ole ainoa
Arvioitu 4.7 App Storessa
Rajoitettu tarjous
3 kuukautta hintaan 1 €
Sitten 7,99 € / kuukausiPeru milloin tahansa.
Podimon podcastit
Mainoksista vapaa
Maksuttomat podcastit

































