
inglés
Historia y religión
$99 / mes después de la prueba.Cancela cuando quieras.
Acerca de Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.
Jaco Strydom with Mike and Megan Ribbens
20 years ago they moved from the USA to Africa . . . “I enjoy God's abundant goodness in South Africa through great people, majestic landscapes and animals, and top-tier food, wine, and coffee. I am recharged by a meaningful conversation, trying a new vibey restaurant, and having a braai with friends as well as strangers,” says Mike . . . Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]
Jaco Strydom gesels met Sané Leach
“Waarom doen jy dit?” vra ’n besoeker. Sy was ’n welaf vrou, onthou ek, uit die Ooste van Pretoria. En ’n mens kan haar vraag verstaan. Dit was waarskynlik moeilik om te glo dat iemand doelbewus sal kies om die tipe lewe te leef . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/] Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]
Annatha Nel is dominee weerskante van die Oranje
Annatha is ’n besige dominee en ’n entrepreneur. Sy het onder andere ’n skoenwinkel, Voetspore van Hoop, en haar man boer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/] Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]
Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat
Hendrico Ockhuys is deesdae ietwat van ’n legende in die Kaapse kerkomgewing, ’n mens loop hom orals raak. “Ek woon in Ystrplaat by Isibindi. Ons “huis” is uniek want dit is gebou op die verhoog van die kerksaal, my kamer is agter die verhoog in die aantrek kamers — omdat ek te dramaties is om op die stage te bly,” lag hy. Hy is ’n leier by die koshuis op die terrein vir jongmense in nood, help by die nasorg-projek en is verantwoordelik vir die hawelosebediening. Onder andere. Henrico is ’n besige man . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]
Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry
Die vroeë kerk het die gawe gehad om baie te doen met min, en dis iets wat die groter kerk vandag ook by Sanré Benadé kan leer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]
Elige tu suscripción
Más populares
Premium
20 horas de audiolibros
Podcasts solo en Podimo
Disfruta los shows de Podimo sin anuncios
Cancela cuando quieras
Empieza 7 días de prueba
Después $99 / mes
Empieza 7 días de prueba. $99 / mes después de la prueba. Cancela cuando quieras.