Wie is God

Wie is God

Podkast av Wie is God

Wie is God nou eintlik? As n CA was besigheid, sukses, geld en titels baie belangrik vir my. Ek was altyd n 'high achiever' en ek was verslaaf aan suk...

Prøv gratis i 14 dager

Etter prøveperioden kun 99,00 kr / Måned.Avslutt når som helst.

Prøv gratis

Alle episoder

6 Episoder
episode Episode 6 Sy beloftes is Groot! artwork
Episode 6 Sy beloftes is Groot!

Gedurende hierdie nuwe Covid19 storm, hoor ek baie "false claims". So wat belowe God, en wat belowe hy nie? En hoe kan ons groei in hierdie moeilike tyd? Ek deel ook n "update" op my lewe en gebede wat onlangs beantwoord was.

07. apr. 2020 - 25 min
episode Wie is God Ep 5 Hy soek JOU artwork
Wie is God Ep 5 Hy soek JOU

Christenskap het my altyd skuldig laat voel. Elke keer as ek gevloek het, ongeduldig was, of iets gedoen het waaroor my dominee gepreek het, het ek gevoel ek is nie "worth it" nie. Ek het nie geweet of ek Hemel toe gaan nie. Ek het na ander gelowe gekyk en eers toe ek die Grootste verskil tussen die gelowe verstaan het, het ek geweet waarntoe ek gaan.

16. des. 2019 - 32 min
episode Episode 4 Waar en Daar artwork
Episode 4 Waar en Daar

Ons bespreek verder die onderwerp - Bestaan God? Dan vertel ek ook verder my storie oor my soektog na God se stem en wat ek gedoen het om God se stem duideliker te hoor.

22. nov. 2019 - 35 min
episode Wie is God Ep3 Die Skepper artwork
Wie is God Ep3 Die Skepper

Ek het alles begin betwyfel wat die Bybel en die kerk my geleer het. Bestaan God ooit? En as hy bestaan, hoe weet ek watter God is die regte God? Ek bespreek Wetenskap vs Bybel. Evolusie en Big Bang vs Bybel. Ja, hier is ons nie bang om die scary vrae te vra nie!

18. nov. 2019 - 21 min
episode Wie is God Ep2 Beautiful artwork
Wie is God Ep2 Beautiful

Nie vir jonges geskik. In hierdie episode vertel ek meer oor my kruispad, my dilemma en my beroeps verandering. Dit vertel ook watter ander "spiritual practices" ek probeer het. Net om na jare se pynvolle soek maar weer by die God van die "boring" Bybel uit te kom. Maar hierdie keer is dit anders. Hierdie keer is ek in n dieper verhouding met hom. Dit is so amazing. Hy is n realiteit, nie n dagdroom nie. Ek kan hom nou duideliker "sien" en duideliker "hoor" en laat ek jou nou vertel - Hy is beautiful!

18. nov. 2019 - 38 min
Enkelt å finne frem nye favoritter og lett å navigere seg gjennom innholdet i appen
Liker at det er både Podcaster (godt utvalg) og lydbøker i samme app, pluss at man kan holde Podcaster og lydbøker atskilt i biblioteket.
Bra app. Oversiktlig og ryddig. MYE bra innhold⭐️⭐️⭐️

Tilgjengelig overalt

Lytt til Podimo på telefonen, nettbrettet, datamaskinen eller i bilen!

Et univers av underholdning på lyd

Tusenvis av lydbøker og eksklusive podkaster

Ingen annonser

Ikke kast bort tid på å lytte til annonser når du lytter til Podimos innhold.

Prøv gratis i 14 dager

Etter prøveperioden kun 99,00 kr / Måned.Avslutt når som helst.

Eksklusive podkaster

Uten reklame

Gratis podkaster

Lydbøker

20 timer i måneden

Prøv gratis

Andre eksklusive podkaster

Populære lydbøker