Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys
[D]it berus uiteindelik op die moraliteit en dissipline van die burgers. 'n Demokrasie [..] hang af van die karakter van individuele mans en vroue en die morele standaard van die gemeenskap. Reëls rakende verkiesings kan gemaak word; vryhede kan in grondwette gebied word; en handveste van regte kan goedgekeur word; in die openbaar sal dit weerstand vir willekeurige dade makliker maak, maar dit sal nie op sigself demokrasie verseker nie. Daar is ongeskrewe reëls, soos eerlikheid, integriteit, selfbeheersing, en respek vir demokratiese prosedures. Uit Africa in search of democracy deur Kofi Abrefa Busia, voormalige eerste minister van Ghana Voorgelees deur Martin Jansen.
23 Folgen
Kommentare
0Sei die erste Person, die kommentiert
Melde dich jetzt an und werde Teil der Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys-Community!