Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys
Kulture kan verander, en die aard van hul impak op politiek en die ekonomie kan tussen die een tydperk en die volgende verskil. Tog is die groot verskille in politieke en ekonomiese ontwikkeling onder beskawings duidelik diepgewortel in hul onderskeie kulture. Oos-Asiese ekonomiese sukses spruit uit die Oos-Asiese kultuur, net soos die uitdagings van Oos- Asiese gemeenskappe in die verwerwing van bestendige demokratiese politieke stelsels. Islamitiese kultuur verduidelik grootliks die mislukking van demokrasie wat in die grootste deel van die Moslemwêreld na vore tree. Uit The clash of civilizations and the remaking of world order deur Samuel P. Huntington Voorgelees deur Martin Jansen.
23 Folgen
Kommentare
0Sei die erste Person, die kommentiert
Melde dich jetzt an und werde Teil der Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys-Community!