Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer

43 min · 18. Mai 2026
Episode Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer Cover

Beschreibung

“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers.   Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag, en dis koud en die vrou is soos amper in ’n trans . . . jy weet. Maar dis maar hoe sy is. Om te oorleef. Want haar man het haar vreeslik . . " Hoop op wiele! ministryonwheelsnelspruit@gmail.com [ministryonwheelsnelspruit@gmail.com]   Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]

Kommentare

0

Sei die erste Person, die kommentiert

Melde dich jetzt an und werde Teil der Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom-Community!

Loslegen

2 Monate für 1 €

Dann 4,99 € / Monat · Jederzeit kündbar.

  • Podcasts nur bei Podimo
  • 20 Stunden Hörbücher / Monat
  • Alle kostenlosen Podcasts

Alle Folgen

93 Folgen

Episode Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland Cover

Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland

“Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!”    Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, hulle sien dalk nog kans vir “’n klein plekkie langs die see”, sal hulle dan opmerk — die roeping Kaap toe loop al sterker — maar nie sommer vir ’n klein plekkie in die Vrystaat of Noordkaap nie. “Ek sal gaan,” sê iemand, “maar net as ’n Engel self die boodskap bring.”    Rikus van Zyl is ’n dominee op die platteland in die Vrystaat, op Edenburg, 80km suid van Bloemfontein, en sy oë blik as hy oor die bediening praat.    Die platteland is in Rikus se murg. Hy onthou sy grootwordjare in Wesselsbron. Hulle was mielieboere, hy gereeld gaan visvang, elke aand was daar huisgodsdiens, Sondae as gesin kerk toe . . . daai tipe lewe.    En toe gebeur ’n amper tragiese ding . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]

15. Juni 202618 min