Hoop Nogtans
Vir baie jare het die samelewing van ‘n mens verwag dat jy sal aftree as jy ‘n sekere ouderdom bereik. Daar is vir mense gesê: Dis tyd om af te skaal. Laat die jonger generasie die leisels oorneem. Geniet ‘n rustige lewe as bejaarde. Ek is bly saam met mense wat kan aftree. Al hoe meer mense kan nie, bloot om finansiële redes. Moet ons terugstaan net omdat ons oud word? God meet nie jou bruikbaarheid volgens jou ouderdom nie. Hy meet dit volgens geloof en gehoorsaamheid. Daar is ‘n inspirerende voorbeeld van iemand in die Bybel wat geweier het om toe te laat dat sy ouderdom hom dwing tot ‘n nuttelose lewe. Ons dink aan Kaleb, van wie ons lees in Numeri 14:24 (AFR2020)
39 episodios
Comentarios
0Sé la primera persona en comentar
¡Regístrate ahora y únete a la comunidad de Hoop Nogtans!