
engelsk
Historie & religion
Tidsbegrenset tilbud
Deretter 99 kr / MånedAvslutt når som helst.
Les mer Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.
Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat
Hendrico Ockhuys is deesdae ietwat van ’n legende in die Kaapse kerkomgewing, ’n mens loop hom orals raak. “Ek woon in Ystrplaat by Isibindi. Ons “huis” is uniek want dit is gebou op die verhoog van die kerksaal, my kamer is agter die verhoog in die aantrek kamers — omdat ek te dramaties is om op die stage te bly,” lag hy. Hy is ’n leier by die koshuis op die terrein vir jongmense in nood, help by die nasorg-projek en is verantwoordelik vir die hawelosebediening. Onder andere. Henrico is ’n besige man . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]
Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry
Die vroeë kerk het die gawe gehad om baie te doen met min, en dis iets wat die groter kerk vandag ook by Sanré Benadé kan leer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]
Zakhe Mazibuko: Preacher, Let My People Go!
Jaco Strydom talks to Zakhe Mazibuko about his interresting life and the new book on church and money that caused a stir amongst pastors . . . Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]
Lizelle de Bruin, die mens agter die stem op RSG
Lizelle de Bruin “bedien” tot 450 000 mense op ’n slag. Praat van ’n groot gemeente! Gewoonlik is sy aan die ander kant van die mikrofoon. Die keer kon ek die vrae vra. Ons gesels oor haar eie pad, radiojoernalistiek, haar liefde vir kuns en skryf, die kerk, die media en ’n hele lot ander goed. Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/] Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]
Die drie passies van Nico Smit
Verbeel ek my of ervaar ’n al groter groep van my dominee-vriende deesdae ’n roeping van die Here Europa toe? Of na Kaapstad? En jy is reg, wie is ék om te oordeel. Ek self het al menigmaal gebid, Here stuur my asseblief na een of ander mooi plekkie in die berge of langs die see! Toe Nico Smit agt jaar gelede die roepstem hoor, wie sal Brakpan toe gaan? Het hy geantwoord: Hier is ek Here stuur my. “Ek woon in Brakpan. En kom ek sê sommer reguit: al daardie grappies wat mense maak, is nie waar nie . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/] Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]
Velg abonnementet ditt
Tidsbegrenset tilbud
Premium
20 timer lydbøker
Eksklusive podkaster
Gratis podkaster
Avslutt når som helst
1 Måned for 9 kr
Deretter 99 kr / Måned
Premium Plus
100 timer lydbøker
Eksklusive podkaster
Gratis podkaster
Avslutt når som helst
Prøv gratis i 14 dager
Deretter 169 kr / month
1 Måned for 9 kr. Deretter 99 kr / Måned. Avslutt når som helst.