Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met Frikkie Coetzee

38 min · 19. Juli 2026
Episode Jaco Strydom gesels met Frikkie Coetzee Cover

Beschreibung

"Die groot gevaar is dat ons vandag wil onttrek en terugtrek en bedreig voel, terwyl die liefde van die Here ons juis oor grense vat. Wanneer ons oor grense beweeg, buite ons gemaksone, ontdek ons ’n nuwe wêreld saam met die Here . . ." Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]

Kommentare

0

Sei die erste Person, die kommentiert

Melde dich jetzt an und werde Teil der Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom-Community!

Loslegen

2 Monate für 1 €

Dann 4,99 € / Monat · Jederzeit kündbar

  • Podcasts nur bei Podimo
  • 20 Stunden Hörbücher / Monat
  • Alle kostenlosen Podcasts

Alle Folgen

94 Folgen

Episode Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland Cover

Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland

“Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!”    Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, hulle sien dalk nog kans vir “’n klein plekkie langs die see”, sal hulle dan opmerk — die roeping Kaap toe loop al sterker — maar nie sommer vir ’n klein plekkie in die Vrystaat of Noordkaap nie. “Ek sal gaan,” sê iemand, “maar net as ’n Engel self die boodskap bring.”    Rikus van Zyl is ’n dominee op die platteland in die Vrystaat, op Edenburg, 80km suid van Bloemfontein, en sy oë blik as hy oor die bediening praat.    Die platteland is in Rikus se murg. Hy onthou sy grootwordjare in Wesselsbron. Hulle was mielieboere, hy gereeld gaan visvang, elke aand was daar huisgodsdiens, Sondae as gesin kerk toe . . . daai tipe lewe.    En toe gebeur ’n amper tragiese ding . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode [https://kerkbode.christians.co.za/]   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise [https://www.echoyouth.co.za/index.php/lees/artikels/468-borg-n-kind-in-een-van-die-echo-huise]

15. Juni 202618 min